SemperParatus
Geleë in die hartjie van die mooi, vrugbare dorpie Ceres, ook omring deur die majestieuse Witzen-, Matroos-, Skurwe- en Theronsberge is ons trots, ons skool, Ceres Sekondêr.
Geskiedenis
In 1979 verskuif die skool vanaf die tydelike geboue na die permanente strukture en op 7 Maart 1980 word Hoërskool Fred Gum amptelik ingehuldig met dr. Badges as hoof.In 1990 word die skool se naam verander na Ceres Sekondêre Skool.
WELKOM BY CERES SEKONDêR
Semper Paratus - Altyd Gereed
Belangrike datums

Meneer & Mejuffrou
Ceres Sekonder 2019: Deelnemers
-KENNISGEWING BORD-
ONS NEEM AFSKEID

31 Mei 2019. Vandag groet ons vir Aunty Dina en Aunty Bonnie, na onderskeidelik 37 en 38 jaar diens by die koshuis. Dankie vir als wat u vir die leerders gedoen en beteken het.
rugby

Witzenberg het twee leerders van Ceres Sekondêr in die Boland span opgelewer.
J. Links en D. Kammies.
SPORT
PRESTASIES
Skaak

Mcyla Sym. Behaal die onder 18 dogters Boland SKAAK Span en verower 'n brons medalje.

Nazneen Van Wyk. Behaal die onder 15 dogters Boland SKAAK Span .

rugby
Glen-Lihn Tromp (binne senter) is gekies vir die 2019 0/16 Boland Grant Khomo span.
Tikeah Contance, Ayaka Mqunquthu, Davidene Erasmus en Esroudien Vergotine was opgeneem in die Kaapse Wynland Noord-span, waarvan Tikeah, Davidene en Ayaka in die Kaapse Wynland-span opgeneem is.
netbal

Ayaka Mqunquthu verteenwoordig hierdie naweek vir Ceres Sekondêre Skool by die Wes-Kaap FINALE proewe in Riversdal.