SemperParatus

Geleë in die hartjie van die mooi, vrugbare dorpie Ceres, ook omring deur die majestieuse Witzen-, Matroos-, Skurwe- en Theronsberge is ons trots, ons skool, Ceres Sekondêr.  

Geskiedenis

In 1979 verskuif die skool vanaf die tydelike geboue na die permanente strukture en op 7 Maart 1980 word Hoërskool  Fred Gum amptelik ingehuldig met dr. Badges as hoof.In 1990 word die skool se naam verander na Ceres  Sekondêre Skool.

LEES MEER

WELKOM BY CERES SEKONDêR

Semper Paratus - Altyd Gereed

Belangrike datums

Meneer & Mejuffrou

Ceres Sekonder 2019: Deelnemers

-KENNISGEWING BORD-

Tel:

023 312 2460

email:

ceressec@mweb.co.za

face.JPG

ONS   NEEM   AFSKEID

31 Mei 2019. Vandag groet ons vir Aunty Dina en Aunty Bonnie, na onderskeidelik 37 en 38 jaar diens by die koshuis. Dankie vir als wat u vir die leerders gedoen en beteken het.

rugby

Witzenberg het twee leerders van Ceres Sekondêr in die Boland span opgelewer.

J. Links en D. Kammies.

SPORT 

PRESTASIES

Skaak

Mcyla Sym. Behaal die onder 18 dogters Boland SKAAK Span en verower 'n brons medalje.

Nazneen Van Wyk. Behaal die onder 15 dogters Boland SKAAK Span .

rugby

Glen-Lihn Tromp (binne senter) is gekies vir die 2019 0/16 Boland Grant Khomo span.

Tikeah Contance, Ayaka Mqunquthu, Davidene Erasmus en Esroudien Vergotine was opgeneem in die Kaapse Wynland Noord-span, waarvan Tikeah, Davidene en Ayaka in die Kaapse Wynland-span opgeneem is.

netbal

Ayaka Mqunquthu verteenwoordig hierdie naweek vir Ceres Sekondêre Skool by die Wes-Kaap FINALE proewe in Riversdal.

netbal

TECHNO GIRLS 

Gedurende die Maart vakansie het ons Technogirls ons weereens trots gemaak. Kaap Agri het die versoek aan hulle gerug om 'n item te komponeer rondom wat hulle als tot dusver geleer het. Dit is toe waarmee hulle vorendag gekom het.

PERSONEEL AFSKEID

26 NOVEMBER 2018 

0233122460

©2018 by Ceres Sekondêre Skool. Proudly created Barry Van Neel

2