ATLETIEK
Ons jaarlikse atletiek byeenkoms vind gewoontlik in die eerste kwartaal plaas. Hierdie jaar was die leerders baie opgewonde, waar hulle in verskeie groot en welbekende sportsapnne gedeel was. Die klas van 2018 het vir groot vermaak gesorg, toe almal van hulle hul laaste wedloop van hul skoolloopbaan voltooi het. Party het gehardloop, gedraf en daar was diegene wat sommer net gestap het.