Ceres Sekondêre skoollied

Ons kom altyd bymekaar
In ons vrugbare vallei
Om ons lewensdroom te bou
Met hardewerk en deug
Sal ‘n blink toekoms
Vir almal hier ontvou.

Ja vir my en jou

Ja vir ons almal saam (x2)

 

KOOR

Semper paratus, semper paratus

Ons is altyd, ons is altyd, gereed (x2)

We’ll now continue our fight

Doing the best to reach our goals

Using the power and the strength

God give us from above

You’ll see just how bright

Our stars will shine one day

Yes they’ll shine for you and me

Yes they’ll shine for you and for me

KOOR

Semper paratus, semper paratus

Ons is altyd, ons is altyd, gereed (x2)

Unknown Track - Unknown Artist
00:00 / 00:00

gekomponeer:

O.Gordon 

Tel:

023 312 2460

email:

ceressec@mweb.co.za

face.JPG

0233122460

©2018 by Ceres Sekondêre Skool. Proudly created Barry Van Neel